| slagskip [boodskap #148188] |
Ma., 09 Junie 2025 14:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagskip
Afbreking: slag•skip
Samestelling: slag + skip
Selfstandige naamwoord: slagskip
Meervoud: slagskepe
Verkleinwoord: slagskippie
Meervoud van verkleining: slagskippies
Betekenis:
• 'n Groot, swaar bewapende skip waarmee oorlog gevoer word; waarmee 'n slag gelewer kan word.
Gebruik:
• Die USS Alabama was 'n slagskip van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Sinoniem:
• oorlogskip
• pantserskip
Vertaling:
Engels: battleship, warship
Nederlands: slagschip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|