Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seilskip
seilskip [boodskap #148187] Ma., 09 Junie 2025 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seilskip
Afbreking: seil•skip
Samestelling: seil + skip


Selfstandige naamwoord: seilskip
Meervoud: seilskepe
Verkleinwoord: seilskippie
Meervoud van verkleining: seilskippies

Betekenis:
• 'n Skip met seile wat deur die wind voortgedryf word.

Gebruik:
• 'n Brik is 'n seilskip met twee maste.

Sinoniem:
• seilboot

Vertaling:
Engels: sailing ship, sailing vessel, sailer
Nederlands: zeilschip, zeilboot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katrol
Volgende onderwerp: slagskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 02:31:11 UTC 2025