Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirkustent
sirkustent [boodskap #148184] Ma., 09 Junie 2025 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sirkustent
Afbreking: sir•kus•tent
Samestelling: sirkus + tent


Selfstandige naamwoord: sirkustent
Meervoud: sirkustente
Verkleinwoord: sirkustentjie
Meervoud van verkleining: sirkustentjies

Betekenis:
• Groot, kleurvolle tent waarin sirkus gehou word.

Gebruik:
• Trompie en sy vriende het besluit om skelm by die sirkustent in te glip.

Vertaling:
Engels: circus tent
Nederlands: circustent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aapagtig
Volgende onderwerp: takelwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 01:32:19 UTC 2025