Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manatee
manatee [boodskap #148181] Ma., 09 Junie 2025 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Manatee.
'n Manatee.
manatee
Afbreking: ma•na•tee


Selfstandige naamwoord: manatee
Meervoud: manatees

Betekenis:
• 'n Groot watersoogdier en herbivoor in die familie Trichechidae.

Gebruik:
• Alhoewel die manatee in die water lewe, is dit 'n soogdier wat elke drie tot vyf minute na die oppervlak moet kom om asem te haal.

Sinoniem:
• lamantyn

Vertaling:
Engels: manatee, sea cow
Nederlands: lamantijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lamantyn
Volgende onderwerp: buitel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:09:42 UTC 2025