| ongebore [boodskap #148175] |
Sa., 07 Junie 2025 17:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongebore
Afbreking: on•ge•bovre
Samestelling: on- + gebore
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: ongebore
Betekenis:
• Wat nog nie gebore is nie.
Gebruik:
• Die ongebore kind se geslag kan met 'n sonogram (ultraklank) bepaal word.
Antoniem:
• gebore
Afgelei:
• ongeborene
Vertaling:
Engels: unborn
Nederlands: ongeboren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|