Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partydigheid
partydigheid [boodskap #148169] Sa., 07 Junie 2025 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partydigheid
Afbreking: par•ty•dig•heid
Samestelling: partydig + -heid


Selfstandige naamwoord: partydigheid
Meervoud: partydighede

Betekenis:
• Die toestand van partydig wees (kant kies).

Gebruik:
• Hulle partydigheid in die regspraak getuig teen hulle. [Jesaja 3:9]

Sinoniem:
• eensydigheid
• onewewigtigheid
• onregverdigheid
• vooroordeel

Antoniem:
• neutraliteit
• onpartydigheid

Vertaling:
Engels: bias, prejudice
Nederlands: partijdigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halslyn
Volgende onderwerp: middelpuntvliedend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 23:15:55 UTC 2025