| sweisbril [boodskap #148162] |
Do., 05 Junie 2025 19:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweisbril
Afbreking: sweis•bril
Samestelling: sweis + bril
Selfstandige naamwoord: sweisbril
Meervoud: sweisbrille
Betekenis:
• Bril wat die oë beskerm as 'n mens sweiswerk doen.
Gebruik:
• Dra 'n sweisbril om jou oë teen die hitte, vonke, rook en skadelike UV-strale te beskerm.
Vertaling:
Engels: welding glasses, welding goggles
Nederlands: lasbril
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|