Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diensmaagd
diensmaagd [boodskap #148159] Do., 05 Junie 2025 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24156
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diensmaagd
Afbreking: diens•maagd
Samestelling: diens + maagd


Selfstandige naamwoord: diensmaag, diensmaagd
Meervoud: diensmaagde
Verkleinwoord: diensmagie
Meervoud van verkleining: diensmagies

Betekenis:
• 'n Meisie wat met die huishouding help.

Gebruik:
• En Maria sê: Hier is die diensmaag van die Here. [Lukas 1:38]

Wisselvorm:
• diensmaag

Sinoniem:
• dienares
• diensmeisie

Antoniem:
• dienskneg

Vertaling:
Engels: maid-servant
Nederlands: dienstmaagd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diensmaag
Volgende onderwerp: onfatsoenlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 11:19:20 UTC 2025