Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gepeupel
gepeupel [boodskap #148149] Wo., 04 Junie 2025 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gepeupel
Afbreking: ge•peu•pel


Selfstandige naamwoord: gepeupel
Meervoud:

Betekenis:
• Gewone mense, die laagste sosiale klas of onderlaag van die samelewing.

Gebruik:
• Jesus is gearresteer, op valse aanklagte veroordeel en gekruisig om die gepeupel tevrede te stel.

Sinoniem:
• gespuis
• hoipolloi
• massas
• ongeletterdes
• oproeriges
• opstandelinge
• plebs
• proletariaat
• skare
• uitvaagsels

Antoniem:
• adel
• aristokrasie
• hoë stand

Vertaling:
Engels: rabble, plebs, crowd, mob
Nederlands: gepeupel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skorrie
Volgende onderwerp: onderlaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 08 14:06:39 UTC 2026