Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skorrie
skorrie [boodskap #148147] Wo., 04 Junie 2025 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skorrie
Afbreking: skor•rie


Selfstandige naamwoord: skorrie
Meervoud: skorries

Betekenis:
• (verouderd) 'n Eendstert.

Gebruik:
Skorrie hoekom is jou broek so nou? [Boerneef]

Sinoniem:
• eendstert
• nosem

Antoniem:
• morrie

Afgelei:
• skorriekoning
• skorriemorrie

Vertaling:
Engels: ducktail, teddy boy
Nederlands: eendenstaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: morrie
Volgende onderwerp: gepeupel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 07:48:43 UTC 2025