Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morrie
morrie [boodskap #148146] Wo., 04 Junie 2025 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
morrie
Afbreking: mor•rie


Selfstandige naamwoord: morrie
Meervoud: morries

Betekenis:
• (verouderd) 'n Slordige meisie. Die nooi van 'n eendstert.

Gebruik:
• Sy is my morrie my morriedoring. [Varkleerbaadjie en klinknaelbroek, Boerneef]

Sinoniem:
• shiela
• slet
• sloerie

Antoniem:
• skorrie

Afgelei:
• skorriemorrie

Vertaling:
Engels: slut, tramp
Nederlands: sloerie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eendstert
Volgende onderwerp: skorrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:43:55 UTC 2025