Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkiesingsbedrog
verkiesingsbedrog [boodskap #148143] Di., 03 Junie 2025 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkiesingsbedrog
Afbreking: ver•kie•sings•be•drog
Samestelling: verkiesing + -s- + bedrog


Selfstandige naamwoord: verkiesingsbedrog
Meervoud:

Betekenis:
• Onwettige inmenging by 'n verkiesing wat die verkiesing onwettig of die uitslag ongeldig kan maak.

Gebruik:
• 'n Paar verkiesingsbeamptes is aan verkiesingsbedrog skuldig bevind.

Vertaling:
Engels: election fraud, electoral fraud
Nederlands: verkiezingsfraude

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onhigiënies
Volgende onderwerp: opraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:11:39 UTC 2025