| wittebrood [boodskap #148116] |
Sa., 31 Mei 2025 19:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wittebrood
Afbreking: wit•te•brood
Selfstandige naamwoord: wittebrood
Meervoud: –
Betekenis:
• Vakansie vir 'n pasgetroude paartjie, soms figuurlik, die eerste dae na die aanvang van iets.
Gebruik:
• Die belangrikste deel van enige wittebrood is om tyd saam met jou geliefde te spandeer en elke oomblik daarvan te geniet.
Sinoniem:
• huweliksreis
Afgelei:
• wittebroodbestemming
• wittebroodsdae
• wittebroodspaar
• wittebroodreëlings
• wittebroodsreis
Vertaling:
Engels: honeymoon
Nederlands: huwelijksreis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|