Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloekskoot
vloekskoot [boodskap #148115] Sa., 31 Mei 2025 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vloekskoot
Afbreking: vloek•skoot
Samestelling: vloek + skoot


Selfstandige naamwoord: vloekskoot
Meervoud: vloekskote

Betekenis:
• 'n Skoot wat per ongeluk die teiken tref, meestal figuurlik, 'n gelukkie.

Gebruik:
• Die span sal moet bewys dat hulle oorwinning laas jaar nie maar net 'n vloekskoot was nie.

Sinoniem:
• gelukskoot

Vertaling:
Engels: fluke, lucky strike
Nederlands: gelukstreffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muishondstatus
Volgende onderwerp: wittebrood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 04:08:20 UTC 2025