Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lynregter
lynregter [boodskap #148106] Sa., 31 Mei 2025 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24156
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lynregter
Afbreking: lyn•reg•ter
Samestelling: lyn + regter


Selfstandige naamwoord: lynregter
Meervoud: lynregters
Verkleinwoord: lynregtertjie
Meervoud van verkleining: lynregtertjies

Betekenis:
• (sport) Persoon wat die grenslyne dophou en die reëls betreffende die lyne toepas.

Gebruik:
• Die lynregter het beslis dat die rugbyspeler op die lyn getrap het.

Sinoniem:
• grensregter

Vertaling:
Engels: linesman
Nederlands: lijnrechter, grensrechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bangerig
Volgende onderwerp: linkerregoppaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 10:50:48 UTC 2025