| bangerig [boodskap #148105] |
Sa., 31 Mei 2025 09:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bangerig
Afbreking: bang•e•rig
Samestelling: bang + -erig
Byvoeglike naamwoord: bangerig
Vergrotende trap: bangeriger
Oortreffende trap: bangerigste
Attributief: bangerige
Betekenis:
• Wat effens bang is.
Gebruik:
• Die juffrou het die bangerige graadeens verwelkom en gerusgestel.
Sinoniem:
• beskroomd
• besorg
• halfhartig
• inkennig
• skrikkerig
• sku
• vreesagtig
Afgelei:
• bangerigheid
Vertaling:
Engels: fearful, anxious
Nederlands: angstig, bezorgd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|