Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grensgeval
grensgeval [boodskap #148103] Sa., 31 Mei 2025 07:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grensgeval
Afbreking: grens•ge•val
Samestelling: grens + geval


Selfstandige naamwoord: grensgeval
Meervoud: grensgevalle

Betekenis:
• Iets waaroor 'n mens twyfel en in verskillende groepe kan val.

Gebruik:
• As jy altyd tussen 45% en 55% vir jou toetse kry, is jy 'n grensgeval.

Sinoniem:
• twyfelgeval

Vertaling:
Engels: borderline case
Nederlands: grensgeval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droefgeestig
Volgende onderwerp: inkennig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 03:34:59 UTC 2025