Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » droefgeestig
droefgeestig [boodskap #148102] Sa., 31 Mei 2025 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
droefgeestig
Afbreking: droef•gees•tig
Samestelling: droef + gees + -tig


Byvoeglike naamwoord: droefgeestig
Vergrotende trap: droefgeestiger
Oortreffende trap: droefgeestigste
Attributief: droefgeestige

Betekenis:
• Wat verdrietig en pessimisties van gemoed is.

Gebruik:
• Die stemming in die gemeente was ernstig en droefgeestig.
• 'n Gevoel van droefgeestige eensaamheid het haar beetgepak.

Sinoniem:
• bedruk
• bekaf
• droewig
• ellendig
• melancholies
• mismoedig
• neerslagtig
• pessimisties
• somber
• swaarmoedig
• swartgallig
• triestig
• troosteloos
• verdrietig

Afgelei:
• droefgeestigheid

Vertaling:
Engels: dejected, gloomy, dolorous, sad, sombre
Nederlands: droefgeestig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopkussing
Volgende onderwerp: grensgeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:47:43 UTC 2025