| regsgeleerde [boodskap #148095] |
Vr., 30 Mei 2025 14:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regsgeleerde
Afbreking: regs•ge•leer•de
Samestelling: reg + -s- + geleerde
Selfstandige naamwoord: regsgeleerde
Meervoud: regsgeleerdes
Betekenis:
• Iemand wat in die regte gestudeer het
Gebruik:
• As 'n regsgeleerde verstom staan oor die onreg, hoe sal die res van die mense dit verstaan?
• Advokate, prokureurs, landdroste en regters is regsgeleerdes.
Sinoniem:
• juris
• regspraktisyn
• wetgeleerde
Afkorting:
• regsg.
Vertaling:
Engels: jurist, legal scholar
Nederlands: rechtsgeleerde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|