| pleegsorg [boodskap #148078] |
Wo., 28 Mei 2025 17:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pleegsorg
Afbreking: pleeg•sorg
Samestelling: pleeg + sorg
Selfstandige naamwoord: pleegsorg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die versorging van kinders wat nie by hulle biologiese ouers kan woon nie.
Gebruik:
• Die kinderhof het die verwaarloosde kinders in pleegsorg geplaas.
Afgelei:
• pleegsorgkinders
• pleegsorgtoelae
Vertaling:
Engels: foster care
Nederlands: oleegzorg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|