| fyndraai [boodskap #148072] |
Wo., 28 Mei 2025 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fyndraai
Afbreking: fyn•draai
Samestelling: fyn + draai
Selfstandige naamwoord: fyndraai
Meervoud: –
Betekenis:
• (informeel) Hoogtepunt by seks. Die moment van seksuele klimaks.
Gebruik:
• Hoekom is die Kaapse draai so lank maar fyndraai so kort?
Sinoniem:
• klimaks
• orgasme
Vertaling:
Engels: climax, orgasm
Nederlands: orgasme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|