Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervalle
vervalle [boodskap #148057] Ma., 26 Mei 2025 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervalle
Afbreking: ver•val•le
Samestelling: verval + -e


Byvoeglike naamwoord: vervalle
Vergrotende trap: meer vervalle
Oortreffende trap: mees vervalle
Attributief: vervalle

Betekenis:
• Wat in 'n baie slegte toestand is.

Gebruik:
• Die vervalle gebou gaan gesloop word.

Sinoniem:
• afgeleef
• bouvallig
• verslete
• verwaarloos

Afgelei:
• vervallenheid

Vertaling:
Engels: run-down, dilapidated
Nederlands: vervallen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: statig
Volgende onderwerp: staatsinstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 06:00:54 UTC 2025