Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » warmwatersak
warmwatersak [boodskap #148045] So., 25 Mei 2025 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
warmwatersak
Afbreking: warm•wa•ter•sak
Samestelling: warm + water + sak


Selfstandige naamwoord: warmwatersak
Meervoud: warmwatersakke
Verkleinwoord: warmwatersakkie
Meervoud van verkleining: warmwatersakkies

Betekenis:
• 'n Sak waarin 'n mens warm water tap, tipies om 'n bed warm te hou.

Gebruik:
• In die winter slaap ek nie sommer sonder 'n elektriese kombers, warmwatersak of winterslakens nie.

Vertaling:
Engels: hot water bag
Nederlands: warmwaterzak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortreksel
Volgende onderwerp: kraamrok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 08:00:06 UTC 2025