Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasgoedmandjie
wasgoedmandjie [boodskap #148043] So., 25 Mei 2025 10:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24266
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wasgoedmandjie
Afbreking: was•goed•mand•jie
Samestelling: wasgoed + mandjie


Selfstandige naamwoord: wasgoedmandjie
Meervoud: wasgoedmandjies

Betekenis:
• 'n Houer vir vuil wasgoed.

Gebruik:
• Gooi jou klere in die wasgoedmandjie, nie op die vloer nie!

Vertaling:
Engels: laundry basket
Nederlands: wasmand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kussingsloop
Volgende onderwerp: oortreksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 19:23:52 UTC 2026