Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaskleef
vaskleef [boodskap #148040] So., 25 Mei 2025 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaskleef
Afbreking: vas•kleef
Samestelling: vas + kleef


Werkwoord: kleef vas, vaskleef
Verlede tyd: het vasgekleef

Betekenis:
• Om aan mekaar vas te sit.
• Om nie af te wyk nie; trou te bly en te volhard.

Gebruik:
• Die klitse kleef aan my kouse vas.
• Hy het aan die ou tradisionele gebruike vasgekleef.

Wisselvorm:
• vasklewe

Sinoniem:
• aanmekaarkleef
• aanplak
• plak
• saamkleef
• vasgom
• vasheg
• vashou
• vasklou
• vaslym
• vasplak
• vassit
• vassteek

Vertaling:
Engels: to stick to, cling together
Nederlands: aan elkaar vastklampen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleefmyn
Volgende onderwerp: volhard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 09:27:21 UTC 2025