| walglap [boodskap #148034] |
Sa., 24 Mei 2025 10:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
walglap
Afbreking: walg•lap
Samestelling: walg + lap
Selfstandige naamwoord: walglap
Meervoud: walglappe
Betekenis:
• Iemand wat aanstoot gee en mense walg.
Gebruik:
• Almal is nou al moeg vir die walglap se vuil grappies.
Sinoniem:
• walgwors
Vertaling:
Engels: repulsive and distasteful person
Nederlands: iemand die walgt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|