Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spuitpoep
spuitpoep [boodskap #148032] Sa., 24 Mei 2025 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24355
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spuitpoep
Afbreking: spuit•poep
Samestelling: spuit + poep


Selfstandige naamwoord: spuitpoep
Meervoud: spuitpoepe
Verkleinwoord: spuitpoepie
Meervoud van verkleining: spuitpoepies

Betekenis:
• Waterige ontlasting wat soms op die mees ongeleë tyd uitspuit.

Gebruik:
• Ek het spuitpoep opgedoen en verdink die vetkoek.

Sinoniem:
• buikloop
• diarree
• gietergat
• loopmaag
• maagwerking

Vertaling:
Engels: diarrhea
Nederlands: spuitpoep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speenvark
Volgende onderwerp: wakkerskrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 18:50:19 UTC 2026