| daarbo [boodskap #148029] |
Sa., 24 Mei 2025 08:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarbo
Afbreking: daar•bo
Samestelling: daar + bo
Bywoord: daarbo
Betekenis:
• Bo dit wat genoem is.
Gebruik:
• Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie. [Deuteronomium 5:8]
Sinoniem:
• bokant
• hoër
• opwaarts
Antoniem:
• daaronder
Vertaling:
Engels: up there, above
Nederlands: daarboven
Nota:
• Kan ook los geskryf word: daar bo.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|