Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hindernisbaan
hindernisbaan [boodskap #148026] Vr., 23 Mei 2025 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hindernisbaan
Afbreking: hin•der•nis•baan
Samestelling: hindernis + baan


Selfstandige naamwoord: hindernisbaan
Meervoud: hindernisbane
Verkleinwoord: hindernisbaantjie
Meervoud van verkleining: hindernisbaantjies

Betekenis:
• 'n Roete met verskeie struikelblokke of hindernisse wat deelnemers moet oorkom.

Gebruik:
• Die kinders het die hindernisbaan en die lanternbekruip terdeë geniet.

Vertaling:
Engels: obstacle course
Nederlands: hindernisbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hygfliek
Volgende onderwerp: maanlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:33:09 UTC 2025