| opslagkoeël [boodskap #148016] |
Vr., 23 Mei 2025 09:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opslagkoeël
Afbreking: op•slag•koe•ël
Samestelling: opslag + koeël
Selfstandige naamwoord: opslagkoeël
Meervoud: opslagkoeëls
Betekenis:
• 'n Koeël wat iets tref en dan opspring en verder trek.
Gebruik:
• Generaal De la Rey is op 15 September 1914 dood nadat hy deur 'n opslagkoeël getref is.
Sinoniem:
• wegskramkoeël
Vertaling:
Engels: ricochet bullet
Nederlands: opslagkogel, ricochetkogel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|