| beesmisvloer [boodskap #148014] |
Do., 22 Mei 2025 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beesmisvloer
Afbreking: bees•mis•vloer
Samestelling: beesmis + vloer
Selfstandige naamwoord: beesmisvloer
Meervoud: beesmisvloere
Betekenis:
• (histories) 'n Vloer wat van beesmis gemaak of daarmee bedek is.
Gebruik:
• 'n Beesmisvloer het 'n harde, duursame oppervlak en is reukloos as dit droog is.
Vertaling:
Engels: cow dung floor
Nederlands: mestvloer, koeienmestvloer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|