Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vagevuur
vagevuur [boodskap #148011] Do., 22 Mei 2025 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vagevuur
Afbreking: va•ge•vuur


Selfstandige naamwoord: vagevuur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plek volgens die Katolieke leer waar die siele van gelowiges gelouter en gereinig word.
• (figuurlik) 'n Tydelike periode van loutering of boetedoening.

Gebruik:
• Niemand wat in die vaevuur beland sal vir altyd daar bly of uiteindelik hel toe gaan nie.
• Wanneer mag ons uit die vagevuur kom en probeer om ook 'n bydrae te lewer?

Wisselvorm:
• vaevuur

Sinoniem:
• louteringsvuur
• lydingsplek
• purgatorium
• suiweringsplek

Verwant:
• hel
• hemel

Vertaling:
Engels: purgatory
Nederlands: vagevuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontpop
Volgende onderwerp: dorsmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 06:29:02 UTC 2025