| behep [boodskap #148001] |
Wo., 21 Mei 2025 17:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behep
Afbreking: be•hep
Byvoeglike naamwoord: behep
Attributief: behepte
Betekenis:
• Wat op 'n oordrewe manier met iets doenig/bevange/gepla is.
Gebruik:
• Sy is behep op haar voorkoms. Hy is behep met geld.
Sinoniem:
• bevange
• gepla
• verslaaf
Hiponiem:
• geldbehep
• rasbehep
• seksbehep
• selfbehep
Afgelei:
• beheptheid
Vertaling:
Engels: obsessed, possessed by, afflicted with
Nederlands: behept
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|