Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allerhoogste
allerhoogste [boodskap #148000] Wo., 21 Mei 2025 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allerhoogste
Afbreking: al•ler•hoog•ste
Samestelling: aller- + hoogste


Selfstandige naamwoord: allerhoogste
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Titel vir God (met 'n hoofletter geskryf).

Gebruik:
• Ek roep na God, die Allerhoogste, na God wat my sal help. [Psalms 57:3]

Sinoniem:
• opperwese

Vertaling:
Engels: supreme
Nederlands: allerhoogste


Byvoeglike naamwoord: allerhoogs
Attributief: allerhoogste

Betekenis:
• Die heel hoogste.

Gebruik:
• Hulle ding op die allerhoogste vlak mee.

Antoniem:
• allerlaagste

Vertaling:
Engels: highest
Nederlands: allerhoogst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegholoorwinning
Volgende onderwerp: behep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 29 22:09:36 UTC 2026