Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weeluis
weeluis [boodskap #147976] Di., 20 Mei 2025 06:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Weeluis.
'n Weeluis.
weeluis
Afbreking: wee•luis


Selfstandige naamwoord: weeluis
Meervoud: weeluise
Verkleinwoord: weeluisie
Meervoud van verkleining: weeluisies

Betekenis:
• 'n Klein, plat, rooibruin insek, sowat 5 mm lank, wat snags aktief is, sleg ruik en van bloed lewe.

Gebruik:
Weeluise kruip gedurende die dag weg en kom saans uit om die bloed van mense en ander soogdiere te suig.

Afgelei:
• weeluisbehandeling
• weeluisbesmetting

Vertaling:
Engels: bed bug
Nederlands: wandluis, bedwants

Nota:
• Van Middelnederlands, weechluus, muur + luis (wee<weeg=muur).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedgogga
Volgende onderwerp: bloedsuiend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:34:40 UTC 2025