Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedgogga
bedgogga [boodskap #147975] Di., 20 Mei 2025 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedgogga
Afbreking: bed•gog•ga
Samestelling: bed + gogga


Selfstandige naamwoord: bedgogga
Meervoud: bedgoggas
Verkleinwoord: bedgoggatjie
Meervoud van verkleining: bedgoggatjies

Betekenis:
• 'n Klein, bloedsuiende insek wat dikwels in vuil kamers en op beddens gevind word.

Gebruik:
• Die huis was vol kakkerlakke en die matrasse vol bedgoggas!

Sinoniem:
• weeluis

Vertaling:
Engels: bed bug
Nederlands: wandluis, bedwants

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geslagsel
Volgende onderwerp: weeluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 29 21:54:59 UTC 2026