Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » virusvry
virusvry [boodskap #147970] So., 18 Mei 2025 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
virusvry
Afbreking: vi•rus•vry
Samestelling: virus + vry


Byvoeglike naamwoord: virusvry
Attributief: virusvrye

Betekenis:
• Wat nie met 'n bepaalde virus besmet is nie.
• Wat vry is van virusse.

Gebruik:
• Die pasiënt is vir Covid-19 getoets en is tans virusvry.
• Jy laai nie daai program op my virusvrye rekenaar nie.

Sinoniem:
• kiemvry

Vertaling:
Engels: virus-free
Nederlands: virusvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantsiekte
Volgende onderwerp: peulgewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:57:12 UTC 2025