Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inflammatories
inflammatories [boodskap #147964] So., 18 Mei 2025 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inflammatories
Afbreking: in•flam•ma•to•ries
Samestelling: inflammasie + -ories


Byvoeglike naamwoord: inflammatories
Attributief: inflammatoriese

Betekenis:
• Wat inflammasie/ontsteking veroorsaak.

Gebruik:
• Die liggaam se inflammatoriese reaksies is bedoel om genesing te bring, maar kan ook ernstige probleme veroorsaak.

Antoniem:
• anti-inflammatories

Vertaling:
Engels: inflammatory
Nederlands: inflammatoir, ontvlammend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarkragtens
Volgende onderwerp: anti-inflammatories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 02:57:38 UTC 2025