| waarkragtens [boodskap #147963] |
Sa., 17 Mei 2025 16:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24159 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarkragtens
Afbreking: waar•krag•tens
Samestelling: waar + kragtens
Bywoord: waarkragtens
Betekenis:
• Op grond van. Kragtens dit wat genoem is.
Gebruik:
• Noord-Korea het wetgewing aanvaar waarkragtens hy "voorkomende" kernaanvalle op ander lande kan uitvoer.
Sinoniem:
• ingevolge
• waarvolgens
Vertaling:
Engels: pursuant to which, by virtue of which
Nederlands: volgens welke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|