Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skraapsug
skraapsug [boodskap #147961] Sa., 17 Mei 2025 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skraapsug
Afbreking: skraap•sug
Samestelling: skraap + sug


Selfstandige naamwoord: skraapsug
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waar iemand heeltemal te gefokus is op bymekaarmaak goedere en die opbou van kapitaal.

Gebruik:
• Hy draai sy sente om en sy skraapsug het uiteindelik van hom 'n ryk man gemaak.

Sinoniem:
• gierigheid
• hebsug
• inhaligheid
• suinigheid
• vrekkerigheid

Afgelei:
• skraapsugtig

Vertaling:
Engels: stinginess, niggardliness, greed
Nederlands: schraapzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: refleksief
Volgende onderwerp: skraapsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:18:38 UTC 2025