Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pH
pH [boodskap #147942] Di., 13 Mei 2025 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pH
Afbreking: pH


Selfstandige naamwoord: pH
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Maateenheid vir die suurgehalte van 'n oplossing.

Gebruik:
• 'n Oplossing met 'n pH van 7 is 'n neutrale oplossing, 'n pH minder as 7 is suur, 'n pH groter as 7 is alkalies.

Sinoniem:
• suurgraad

Vertaling:
Engels: pH
Nederlands: pH

Nota:
• Van Frans, pouvoir hydrogène, letterlik "waterstofkrag".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metaaloksied
Volgende onderwerp: onafgebroke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 15:18:32 UTC 2025