| lakmoes [boodskap #147937] |
Di., 13 Mei 2025 11:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lakmoes
Afbreking: lak•moes
Selfstandige naamwoord: lakmoes
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kleurstof (van korsmos gemaak) wat as indikator gebruik word om te toets of 'n oplossing suur of alkalies is.
Gebruik:
• Sure kleur die lakmoes rooi, terwyl alkalië dit blou kleur.
Sinoniem:
• lakmoespapier
Afgelei:
• lakmoesoplossing
• lakmoestoets
Vertaling:
Engels: litmus
Nederlands: lakmoes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|