Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vieserig
vieserig [boodskap #147932] Ma., 12 Mei 2025 18:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vieserig
Afbreking: vie•se•rig
Samestelling: vies + -erig


Byvoeglike naamwoord: vieserig
Attributief: vieserige

Betekenis:
• Effens kwaad en omgekrap.
• Effens vuil en smerig.

Gebruik:
• Hy was vieserig omdat hulle hom geïgnoreer het.
• Ek wens hulle wil die vieserige rokers vasvat.

Afgelei:
• vieserigheid

Vertaling:
Engels: rather disgusted; filthy, nasty
Nederlands: vies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterflik
Volgende onderwerp: uitvoerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 10:21:02 UTC 2025