Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onaardig
onaardig [boodskap #147925] Ma., 12 Mei 2025 14:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24167
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onaardig
Afbreking: on•aar•dig


Byvoeglike naamwoord: onaardig
Vergrotende trap: onaardiger
Oortreffende trap: onaardigste
Attributief: onaardige

Betekenis:
• Wat nie aangenaam is nie.

Gebruik:
• Hy is glad nie so onaardig as wat almal sê nie!
• Hoe kry 'n mens die onaardige reuk uit die mat uit?

Sinoniem:
• onaangenaam
• onplesierig
• onsmaaklik
• onvriendelik
• sleg

Afgelei:
• onaardigheid

Vertaling:
Engels: unpleasant, nasty
Nederlands: onaardig

Nota:
Aardig en onaardig het min of meer dieselfde betekenis in Afrikaans, en is nie antonieme nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondergeskik
Volgende onderwerp: pornografies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:04:50 UTC 2025