| metrum [boodskap #147918] |
Vr., 09 Mei 2025 08:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metrum
Afbreking: me•trum
Selfstandige naamwoord: metrum
Meervoud: metra, metrums
Betekenis:
• Die afwisseling van beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe in 'n gedig.
Gebruik:
• Metrum is die afwisseling harde en sagte klanke wat bydra tot die ritmiese effek in 'n gedig.
Sinoniem:
• maat
• versmaat
Vertaling:
Engels: meter, metre
Nederlands: metrum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|