| koolslaai [boodskap #147883] |
Sa., 03 Mei 2025 17:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koolslaai
Afbreking: kool•slaai
Samestelling: kool + slaai
Selfstandige naamwoord: koolslaai
Meervoud: koolslaaie
Verkleinwoord: koolslaaitjie
Meervoud van verkleining: koolslaaitjies
Betekenis:
• 'n Slaai van wit- of rooikool.
Gebruik:
• Ek hou van koolslaai met 'n lekker sousie.
Vertaling:
Engels: cole-slaw
Nederlands: koolsla
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|