| veelvuldig [boodskap #147870] |
Do., 01 Mei 2025 15:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veelvuldig
Afbreking: veel•vul•dig
Byvoeglike naamwoord: veelvuldig
Vergrotende trap: veelvuldiger
Oortreffende trap: veelvuldigste
Attributief: veelvuldige
Partitief: veelvuldigs
Betekenis:
• Wat baie kere gebeur of herhaal; vele male voorkom.
Gebruik:
• Die middel het veelvuldige gebruike.
Sinoniem:
• herhaaldelik
• legio
• meervoudig
• talryk
• veelvoudig
• velerlei
Afgelei:
• veelvuldigheid
Vertaling:
Engels: multiple
Nederlands: veelvuldig, meerdere
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|