Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe woord (Ek het 'n nuwe woord geskep vir my vrou se huiswerk)
Nuwe woord [boodskap #147859] Wo., 30 April 2025 03:38 na volgende boodskap
Jossvdlinde  is tans af-lyn  Jossvdlinde
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2025
Karma: 0
Junior Lid
My vrou maak verskillende ditjies en datjies by die huis en van die produkte wat sy maak vir kliënte is 'cake toppers' daar is nie 'n mooi Afrikaanse term daarvoor en ek stel toe voor dat sy dit koekpredikante noem. Die rede hiervoor is dat ons die inligtingborde langs die pad ook straatpredikante noem omdat dit inligting oordra. So hoekom dan nie die' cake toppers' koekpredikante noem nie? Wat dink julle hiervan? 

[Bygewerk op: Wo., 30 April 2025 03:39]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Re: Nuwe woord [boodskap #147860 is 'n antwoord op boodskap #147859] Wo., 30 April 2025 05:51 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 543
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ja, in 'n informele konteks, so tong in die kies, kan dit beslis werk.

In elke geval, dit klink nogal interessant. Vertel gerus meer.
Vorige onderwerp: Oujaarsgebed
Volgende onderwerp: Pinkster koortjies woorde en kitaar drukke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 07:32:51 UTC 2025