Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogkleur
oogkleur [boodskap #147858] Di., 29 April 2025 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogkleur
Afbreking: oog•kleur
Samestelling: oog + kleur


Selfstandige naamwoord: oogkleur
Meervoud: oogkleure

Betekenis:
• Die kleur van die iris van die oog.

Gebruik:
• Die mees algemene oogkleur in die wêreld is bruin.

Vertaling:
Engels: eye color
Nederlands: oogkleur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papis
Volgende onderwerp: suurstofdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 09:43:15 UTC 2025