| bokryer [boodskap #147852] |
Di., 29 April 2025 11:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bokryer
Afbreking: bok•ryver
Samestelling: bokry + -er, bok + ryer
Selfstandige naamwoord: bokryer
Meervoud: bokryers
Verkleinwoord: bokryertjie
Meervoud van verkleining: bokryertjies
Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Vrymesselaar, 'n lid van 'n geheime internasionale organisasie.
• Persoon wat op 'n bok ry.
Gebruik:
• Tobie Langenhoven was ook 'n bokryer en het aan die Oranje Losie behoort.
Sinoniem:
• Vrymesselaar
Vertaling:
Engels: freemason; goat rider
Nederlands: vrijmetselaar, geitenruiter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|